Amanda du Pisanie

In my hart is ek ’n skrywer - in enige vorm. ’n Groot gedeelte van my tyd word dus opgeneem deur hardkoppige karakters en die voortdurende stryd teen die muur (ook bekend as writer's block).

Ek het laas jaar joernalistiek geswot en is op die oomblik ’n vryskut joernalis en vertaler.

Verder is ek ook ’n musiekliefhebber, amateur fotograaf en probeer ek parfuum maak in my vrye tyd.

  • Work
    • Vryskut joernalis en vertaler
  • Education
    • BA PPE (Stellenbosch)
    • BPhil Joernalistiek (Stellenbosch)