Ben Ferreira

Garsfontein, Gauteng, South Africa

Ek is die stigter/eienaar van Ben Ferreira (Edms.) Bpk.

'n Gesonde organisasieklimaat is, wanneer dit reg verstaan word, die mees mededingende voordeel waaroor 'n organisasie kan beskik.

Die organisasie wat 'n ander organisasie uitstof met die opleiding van sy personeel, gaan hulle ook in die mededinging om kliënte uitsof.

Organisasieklimaat behels:

  1. Duidelikheid oor die visie,
  2. Duidelikheid oor die rolle en take
  3. 'n Hegte span
  4. Effektiewe kommunikasie
  5. Effektiewe vergaderings
  • Work
    • Ben Ferreira Dinamiese Ontwikkeling
  • Education
    • Hoërskool Dr Malan
    • Potchefstroom Onderwys Kollege
    • Noord-Wes Universiteit
    • Universiteit van Pretoria