Charmé Kriel

Charmé Kriel

Ek is net 'n doodgewone mamma met 'n super babatjie. Lisa is gebore op 28 weke en het my inspireer om haar prem storie met ander mammas te deel. Ek skryf sommer net vir myself en vir haar. Sodat sy dit eendag kan lees en sodat ek die dinge wat gebeur het kan onthou. Dis 'n wonderwerkstorie en dit het my geloof in die Here soveel sterker gemaak.