ella the band
Ons perform ons eie original songs asook sommige covers (engels / afrikaans) vir sekere gigs. Ons is daarop ingestel om die afrikaanse musiekbedryf te bevorder, nie net met goeie musiek nie maar asook met goeie lirieke en variasie in styl. Ons doen rock tunes, ballads, waltze en dan ook 'n ou sakkie sakkie hier en daar.
Ons band members:
- Marle Jacobsz: Dromme, lead en backing vocal.
- Irma Stark: Lead vocal, backing vocal en kitaar.
- Heylene Jacobsz: Klavier, keytar en backing vocal.