Jan Cilliers

Jan Cilliers

Ek is besig met die familiegeskiedenis van Petrus Johannes Cilliers - my ooroupagrootjie - wat van Malmesbury getrek het en hom op die plaas Roodevloer, in die distrik Prieska gevestig het. Die plaas is tans bekend as Rooivloer.