Joss Van Der Linde

Pretoria, South Africa

Ek is baie lief vir my vrou en ons kind Timothy. Ek verlang baie na my seun wat nie by my bly nie as ook my dogter Vivienne wat April 2010 oorlede is. My gunsteling kos is skaapbredie. Dit is vir my ñ plesier om by die huis te wees en tyd by my familie deur te bring.

  • Work
    • Self-Employed
  • Education
    • Ligbron Technical High School
    • Commonwealth Open University